TESTIMONIALS

Below are quotes for satisfied clients

In February 2011 I was working on the roof, became dizzy and fell off. I landed on my feet and hurt my left ankle. X/rays were taken. There were no fractures. The doctor diagnosed torn ligaments and prescribed a moon boot and crutches that had to be worn for six weeks.

I wore the boot without the crutches for eight days. Now I only wear an ankle guard and the discomfort is bearable. About 48 years ago I injured my left knee in rugby. Fluid had to be drawn off and my knee troubled me in later years. Acupuncture was performed on the knee.

During the fall from the roof I wore the proprioceptive innersoles and I felt no pain or discomfort in the knee.

--

In 2004 I bought a pair of corrective innersoles. I was walking with great difficulty, falling (9 times in one year) and with lots of arthritic pain. There were several corns and calluses on my feet.
Now at the age of almost 83 my quality of life has improved so much after wearing these innersoles for four and a half years. I am also using the Neck and Spine Corrector to straighten my back posture
My back pain is better. My corns and calluses have disappeared –all but one. I have good posture and have only fallen three times in the last four and a half years.
Mrs M Hickley

--

Hallo Tannie

Ek glo en vertrou dat dit goed gaan. Graag wil ek net die volgende stukkie ervaring wat ek deurgemaak het met tannie deel.

Vandat ek die kussing by tannie aangekoop het probeer ek ten minste 10min elke dag op hom le. Ek het so twee sondae terug opgestaan met n geweldige spierspasma in my nek. Aan albei kante was dit asof my nek "gelock" het. Ek kon nie veel na links of regs met my nek draai nie,saam met dit het ek ook n hoofpyn voel ontwikkel so oor my linkeroog.

Voor kerk het ek vir 10min gele op die kussing. Ons is kerk toe waar ek die klavier moes speel. Terug by die huis het ek weer vir 10min gele en n watersak warm gemaak en toe op die bed gaan le. Na my middag slapie het ek agtergekom dat ek heeltemal van die spasma vergeet het. Dit het heeltemal weggegaan asook die hoofpyn.

Ek het ook so n week voor hierdie ervaring een oggend opgestaan met n hoofpyn uit my nek oor my linkeroog. Weer het ek die kussing nader getrek. Ek kon elke maal die onmiddellike verbetering voel maar die hoofpyn was reeds te ver. A.g.v. My borsvoeding het ek 3 panado's gedrink en weer op die kussing gele. Toe ek na 10min opstaan toe was die hoofpyn weg.

Ek dink dit is n fantastiese kussing!!! Vreeslik dankie teenoor Jesus dat tannie my pad gekruis het.

Deone`